Photos of Africa

Saturday, September 6, 2008

Northern Cape_Kenhardt en Putsonderwater





Kenhardt is deel van die Groen Kalahari streek is n rustige klein dorpie. Ons het die kokerboom woud besoek suid van die dorp.Ons het tuis gegaan by kenhard hotel dankie vir hulle. Putsonderwater is n spookdorp daar is niks en niemand nie eers n maer hond nie

Northern Cape_Pofadder





Watter rustige dorp is dit nie die inwoners is baie gasvry ons het baie lekker hier gebly. Dit was ons eerste kennismaking met die bergreekse van die namakwaland. Die hotel op die dorp bied quadbike roetes aan ons het saam met hulle gery na diepdeur n kloof deur die bergreeks. Ons het ook die grenspos besoek byOnseepkans na Namibie

Northern Cape_Pella




Ons het oornag by Oase in die Wildernis baie dankie aan die mense. Pella het ontstaan rodom die Roman Catholic mission church. Die bergagtige omgewing langs die oranje rivier is asemrowend mens kom net weer agter in hoe n mooi land ons bly. Ry gerus tot by die oranje rivier hier kan verskeie gemeenskap boerderye gesien word. By Klein Pella kan die grootste dadel plantasies in die suidelike halfrond besoek word wat aan die Carstens boerdery behoort n baie gerieflike gastehuis is op die plaas.

Northern Cape_Springbok





Sprinbok is the capital of Namakwa and the administrative commercial farming and industrial centre. Springboks colourful history is closely linked to that of the copper industry. Attractions of Springbok are Goegap Nature Reserve comprises indigenios vegetation, Monument Koppie a small koppie in the centre of town, Old Cemetry lie the war graves and those of mining pioneers. We stayed over at Annies Cottage and Namaqua Game Lodge.




Northern Cape_Okiep





Ons het oornag by Okiep Country Hotel. dit is kopermyn wereld eers was ons na Nababeeb ook n ou myndorp by die museum word n mens terug geneem na vervloe dae. Die nou spoor stoom trein Clara kan gesien word die trein het geloop tussen Okiep en Port Nolloth. By Concordia moet die Orbicule koppie besoek word waar rare orbicular diorite rots formasies gesien kan word.

Friday, September 5, 2008

Northern Cape_Kleinsee




Kleinzee the beauty and mystique of the Diamond Coast with its rich history and culture diversity. Diamond mining started in 1927 on the farm Kleyne Zee. Kleinzee has since evolved into a modern town. The treasures of this area have only recently been opened up for limited tourism and arrangements must be made at least five days in advance. Main attractions we visit Mining tour with a visit to the seal colony of more than 450 000 seals.4x4 tour through pristine strandveld, a shipwreck tour. The Houthoop Guest Farm was our stay over.

Northern Cape_Port Nolloth





Baie dankie aan Port Indigo Guest House en Scotia Inn Hotel vir ons verblyf en hulle gasvryheid. Port Nolloth is n pragtige plattelandse dorp met al die nodige geriewe.

Northern Cape_Alexanderbaai




Alexander Bay is the most notherly situated town along the west coastline of South Africa. After diamonds were discovered along the coast in 1925 Alexander Bay became known for its mining activities. The town is no longer a high security area and no permits are needed. Main attractions are Nama Culture’ Orange River Estuary A RAMSAR site renowned for its birdlife. Worlds largest desert lichen field with 26 species

Northern Cape_Sendelingsdrif by Richtersveld





is gelee op die oranje rivier. hiermee moet ek die nasionale parkeraad bedank vir hulle samewerking om ons filmwerk te vergemaklik. ons het die hele park deurkruis wat n natuurwonderwerk !!!. Helsbergpas was die mooiste toe ons dit nou besoek het bo op die berg was die landskap oortrek met blomme al die kleure van die reenboog. die park is n moet om te besoek al is dit net eenkeer in jou lewe. By sendelingsdrif is n pond om die oorgrenspark in namibie te besoek

Northern Cape_ Steinkopf





Ons het geslaap by die kookhuis ek kan dit aanbeveel om te oornag. ons was bevooreg om die kinderle te besoek net buitekant die dorp 1867 is 32 namakinders vermoor deur boesmans hulle het eers die honde en toe die kinders met pyl en boog. Nammavrouens het vir ons kos gamaak in n tradisionele lapa.

Northern Cape_Kamieskroon





Ons was by Kamieskroon, en pratige blomme gesien by Skilpadroete in die Namaqua Park en al wat blom is, is verfilm, veral in die namiddag lig. Ons het oornag in die Gousblom gaste huis, baie gerieflik. Ons het na Leliefontein gery en die berglandskap is asemrowend mooi, daar aangekom, was ons verbaas om al die bedrywighede te sien. Bv. die ou Kerk en die bybel, hoog Hollands dateer in die 1786. n Besoek aan die woelige kleuterskool was oulik en die Nama hutte word bedryf deur Vera en kan gerus besoek word, en sy verskaf ook lekker tradisionele kosse.